Aktiwiteite wat bykomend deur Talanja aangebied word:
Bewegingsaktiwiteite in ons eie saal vir 2-6 jariges (ingesluit)
Rekenaaropleiding (CAMI Perseptuele en Wiskunde Program) vir Graad-R by Laerskool De Hoop (ingesluit)
Rugby- en Netbaloefeninge by Laerskool De Hoop vir Graad-R (ingesluit)




Opsionele Buitemuurse aktiwiteite wat by Talanja aangebied word:
Van Goghie – Kunsklasse
Ballet
Happy Hearts Sosiale en Emosionele Vaardighede Program
Witjassies Natuurwetenskap Program
Rugga Roots Rugbyafrigting



