Talanja Purple Puzzle Tree

Dolfyntjies
Seeperdjies

Graad-R

Dagprogram

Aankoms:

07:20 – 08:00

Buitespel in speelpark:

07:40 – 08:00

Bybelstorie en gebed / Lewensvaardigheid:

08:00 – 08:30

Oggendkring / Temabespreking:

08:30 – 09:00

Wiskunde: groot- en kleingroepe / Skeppende- en Opvoedkundige aktiwiteite:

Dinsdae

Bewegingsaktiwiteite in die saal

09:00 – 10:00

Etenstyd / Toiletroetine en hande was

10:00 – 10:30

Buitespel in die Sandputte en Klimapparate

Donderdae

Rugby- en Netbalafrigting

Vrydae

Rekenaaropleiding

10:35 – 11:15

Musiek / Dans / Bewegingsaktiwiteite

11:10 – 11:45

Storietyd en Huistaal

11:45 – 12:10

Opruim en Vertrek

12:10 – 12:30

Etenstyd vir outjies wat by Nasorg bly

12:30 – 13:00

Leesperiode

13:00 – 13:40

Nasorg

14:00 – 17:30