Talanja Purple Puzzle Tree

Apies
Katjies
Pikkewyne

4-5 Jariges

Dagprogram

Aankoms

07:20 – 08:00

Buitespel in speelpark

07:30 – 08:20

Deurbeweeg na klaskamers

08:20 – 08:30

Bybelstorie sang en gebed

08:30 – 08:45

Oggendkring

08:45 – 09:00

Wiskunde / Taalontwikkeling

09:00 – 09:15

Opruim en eet

09:15 – 09:45

Buitespel – Speel en Klimapparate

09:45 – 10:30

Buitespel in die sandputte

10:30 – 11:00

Storietyd en Rympies

11:00 – 11:30

Musiek / Dans / Bewegingsaktiwiteit

11:30 – 12:00

Etenstyd Opruim en Vertrek

12:05 – 12:30

Slaaptyd

12:35 – 13:50

Nasorg

14:00 – 17:30