Talanja Green Puzzle Tree

Eekhorinkies
Hasies
Uiltjies

3-4 Jariges

Dagprogram

Aankoms en Deurbeweeg na klassies

07:20 – 08:30

Bybelstorie sang en gebed

08:30 – 08:50

Toiletroetine

08:50 – 09:00

Buitespel in speelpark

09:00 – 09:40

Etenstyd

09:40 – 10:00

Skeppende aktiwiteite / Vryespel

10:00 – 10:30

Musiek / Dans / Bewegingsaktiwiteit in Saal

10:30 – 11:00

Oggendkring (bespreek tema van die week)

11:00 – 11:30

Storietyd en rympies

11:30 – 12:00

Opruim Vryespel Toiletroetine en vertrek

12:00 – 12:30

Slaaptyd

12:35 – 13:50

Nasorg

14:00 – 17:30